Thomas se avonture begin...
Toe Thomas vier dae by my gebly het, het hy baie siek geword en is hy ampertjies dood. Ek het laat die Vrydagaand na die nood-veearts toe gegaan met die outjie toegedraai in 'n handdoek. Ek moes hom vashou terwyl ek bestuur het. Die probleem? Hy is te vroeg van sy mamma af en kon nog nie katkos eet nie. Hy moes elke halfuur (dag en nag) glukosestroop kry (met 'n inspuiting sy keel af). Van my vriende het ook vir die outjie gebid en hy het gesond geword!
Die foto is daardie naweek geneem.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home