My vriendin, Emtia...
Ja, ja! Sy is my vriendin en dit kan net werk omdat sy weet wat Theophile Gautier geskryf het. Hy was 'n Franse filosoof... ek neem aan jy het dit geweet?
Wat? Jy weet nie wat hy geskryf het nie? Dis hoekom jy nie my vriend is nie! Hier is dit...
If you are worthy of its affection, a cat will be your friend but never your slave. It is difficult to obtain the friendship of a cat. It is a philosophical animal, one that does not place its affections thoughtlessly.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home