Thursday, December 01, 2005

Wat maak hy?



Ek weet ook nie... dalk is ons nie veronderstel om te weet nie? Hy sit-hang soms so uit by die vensters. Soms met 'n gehoor (mense of katte) en soms sommer op sy eie.

A cat is a puzzle for which there is no solution. - Hazel Nicholson

0 Comments:

Post a Comment

<< Home