Thursday, November 10, 2005

Mens kry nie iets soos 'n gewone kat nie!


Eendag wanneer ek groot is, gaan ek Suid-Afrika se eerste Ruimtekat wees. Intussen oefen ek in die tuimeldroer. Werk net so goed!