Friday, January 27, 2006

Snip-snip...


Thomas het 'n woeste week gehad. Hy was terug veearts toe om seker te maak dat daar nie meer insidente tussen hom en Persiese prinsesse is nie.

Hy is nog so dronk soos 'n tor, maar slaap en eet en drink darem normaal...

Die foto is geneem voor hy dokter toe is... sy kombers, sy Tigger en catnip was in die mandjie ;-)


Every contented cat is an "it".
-Helen Powers on the virtue of neutering -

0 Comments:

Post a Comment

<< Home