Tuesday, February 28, 2006
Monday, February 27, 2006
Friday, February 24, 2006
Tuesday, February 21, 2006
Wie is die slimste?

Thomas is nie net slimmer as 'n hond nie, maar verbeel hom ook hy is slimmer as 'n mens ;-) Hy het om en om die lamp geloop asof hy probeer uitwerk het hoe dit dan nou werk? Die lamp is uit Marokko en Pieter het dit in Desember vir my gekoppel.