Tuesday, May 23, 2006

Ongerief? Hmph!


"Cats can work out mathematically the exact place to sit that will cause most inconvenience."- Pam Brown

Dis natuurlik net 'n opinie! Daar is soms 'n dispuut in ons huis. Aanvanklik het ek daarvan gehou om saam met Emtia te bad, maar deesdae is sy in die pad. EK wil SELF bad. In warm water, nie te diep nie... veroorsaak dit nou ongerief 4:00 in die oggend?