Tuesday, March 07, 2006

Kop in die bos?


Nee! My nuwe slaaproetine. Een keer onderstebo, draai 2 keer om, druk my kop in die kombers, draai 3 keer vinnig my pote oor my kop... ek mors my asem. Jy sal nie verstaan nie.