Friday, April 21, 2006

My ander stokperdjie is...


...om te jag!

Ek het in die afgelope 4 weke 12 geitjies, 3 sprinkane, 4 vlinders, 2 duiwe en 3 muise gevang. Natuurlik eet ek dit nie! Ek eet Hills en af en toe Whiskas Singles.

Hoekom doen ek dit dan? Vir ontspanning... oefening... om te wys ek kan al is daar 'n klokkie om my nek.

Nee, ek praat nie met die muis op die foto nie, want, soos jy behoort te weet...

"The cat does not negotiate with the mouse." - Robert K. Massie

0 Comments:

Post a Comment

<< Home