Wednesday, December 20, 2006
Links
cerebral palsy |
Previous Posts
- Courage
- Useful?
- Cat's pajamas
- If pink is the new black, I guess this is the new ...
- Why do I hiss?
- Narcissism
- Always the hunter...
- Trouble in paradise ;-)
- Fat or thin?
- Mine!
My naam is Thomas O'Malley. Ek sal dele van my storie vertel en Emtia sal die res vertel. Emtia is my mens wat dink ek is haar kat. Sy is op die regte pad... sy het darem al gelees dat ons katte deur die Egiptenare as gode erken is. Ons het vanselfsprekend nie verander nie...