Friday, April 21, 2006

Wie het die blomme hier gesit?


"Cats don't like change without their consent."- Roger A. Caras

En die wenner is...




...But nature does not say that cats are more valuable than mice; nature makes no remark on the subject. She does not even say that the cat is enviable or the mouse pitiable. We think the cat superior because we have (or most of us have) a particular philosophy to the effect that life is better than death. But if the mouse were a German pessimist mouse, he might not think that the cat had beaten him at all. He might think he had beaten the cat by getting to the grave first.

- Gilbert Keith Chesterton

My ander stokperdjie is...


...om te jag!

Ek het in die afgelope 4 weke 12 geitjies, 3 sprinkane, 4 vlinders, 2 duiwe en 3 muise gevang. Natuurlik eet ek dit nie! Ek eet Hills en af en toe Whiskas Singles.

Hoekom doen ek dit dan? Vir ontspanning... oefening... om te wys ek kan al is daar 'n klokkie om my nek.

Nee, ek praat nie met die muis op die foto nie, want, soos jy behoort te weet...

"The cat does not negotiate with the mouse." - Robert K. Massie

Thursday, April 13, 2006

Vas slaap?


Wie weet? Dalk het Chateaubriand 'n punt gehad... hy was mos die mens wat geskryf het: "The cat pretends to sleep that it may see the more clearly."

Is dit wat ek doen? Vir my om te weet ;-)